Buscar
Rooster Verloor Sy Kraai
Cód:
491_9781467890953
Oom Vossie Vertel . . . KinderboekreeksRooster verloor sy kraain Aangrypende storie van getroue ou Rooster, spoghaan van Rusplaas, wat skielik nie meer kan kraai nie. Dit veroorsaak probleme vir al die plaasbewoners. Boer het geen ander keuse as om Rooster dorp toe te stuur na Tannie Anita toe nie. By Tant Lette van die buurplaas, koop hy vir Naas, die jong windbolhaan, wat Rooster se skoene moet volstaan op Rusplaas. n Taak waarin Saar, die hoofhen, Naas in moet skool.n Lekkerlees storie vir die jongspan, maar die ouergarde sal ook daarmee kan identifiseer.
Veja mais