Buscar
VOËLS EN BYBELS IN DIE GESKIEDENIS (Volkleur Uitgawe)
Cód:
491_9781907313776
Voëls en Bybels in die Geskiedenis het tot stand gekom omdat die skrywer Tian Hattingh beide n student van Bybelse Hebreeus en n amateur voëlkundige is. Na n aantal besoeke aan die Heilige Land is hy geïnspireer om die voëls in die Christelike Bybels te bestudeer. Tian se interessante ontdekkings, tesame met sy begeerte om die kennis met n wyer gehoor te deel, het uitgeloop op die publikasie van Voëls en Bybels in die Geskiedenis.
Veja mais

Quem viu também viu